Die Uiterste Gevaar van Ongeloof

David Wilkerson (1931-2011)

“En aan wie het Hy gesweer dat hulle in sy rus nie sal ingaan nie, behalwe aan die ongehoorsames? En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie.... Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle ‘n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie” (Hebreërs 3:18-19,12).

Vasbeslote om God te Vertrou

Gary Wilkerson

“Nou weet ek dat die HERE sy gesalfde verlos; Hy sal hom verhoor uit sy heilige hemel met magtige dade van verlossing van sy regterhand. Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar óns sal roem op die Naam van die HERE onse God. Húlle het inmekaargesak en geval, maar óns het opgestaan en ons weer opgerig” (Psalm 20:7-9).