Die Here is Hier vir Jou
“God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie” (Psalm 46:1). Wat ‘n wonderlike woord – dit is oorweldigend. God sê vir ons, “As gevolg van my Woord, hoef jy nooit weer te vrees nie. Jy kan jy vrede soos ‘n rivier en ‘n hart vol blydskap hê.”