Wandel in die Gees

David Wilkerson (1931-2011)

Die apostel Paulus het gesê, “MAAR ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” (Galásiërs 5:16). Hy het ook gesê, “As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel” (5:25).

Krag Gegee Deur God se Gees

David Wilkerson (1931-2011)

Diegene wat vashou aan ‘n onwrikbare geloof is in vir ‘n heerlike manifestasie van Christus se opstandingskrag. Slegs jy en die Here sal al die intieme werkinge ken maar Hy sal jou verbaas; Hy sal jou opgewonde maak; Hy sal jou sy heerlikheid wys!