Sermons   Pulpit Series Newsletters

Select a Language

View All Languages
English
English
Chinese, Traditional
繁體中文
Chinese, Simplified
简体中文
Italian
Italiano
Spanish
Español
Czech
Česky
Titlesort iconDate
Die Breek Van Jesus Se Hart! 9.15.93
Web   Share
ShareThis

Gedurende die tyd wat Jesus die aarde bewandel het, was Hy totaal God - en mens! Die man wat die dissipels gesien opvaar het na die hemel was dieselfde Jesus wat saam met hulle geloop, geeët en van wie hulle geleer het - dieselfde man wat hulle voete gewas het. En Hy het opgevaar in dieselfde liggaam wat hande op siekes gelê het en jong kindertjies vasgehou het.

Additional Languages
EnglishChinese, Traditional
Verstaan Jou Versoekinge! 7.27.92
Web   Share
ShareThis

Martin Luther, die vader van die reformasie het gesê dat daar drie voorwaardes nodig is vir die maak van `n ware prediker van die evangelie. Hierdie drie voorwaardes is ook van toepassing vir enige oorwinnende Christen: gebed, meditasie en versoeking.

Dit was gesê dat Luther vinniger as enige van sy tydgenote tot mense se gewetens kon spreek. Sy preke was so deurdringend, dat dit gelyk het of hy mense harte en gedagtes direk kon lees.

Additional Languages
PortugueseRussianChinese, TraditionalChinese, SimplifiedEnglish
'n Boodskap Vir Christene Wat Slegte Dae Beleef 8.13.98
Web   Share
ShareThis

Die Christen lewe is nie 'n lewe wat altyd voor die wind gaan nie. Elke gelowige gaan slegte dae beleef, dit maak nie saak hoe heilig hy/sy is nie. In teendeel, ek glo hoe heiliger 'n persoon is, hoe meer beproewend en folterend sal sy moeilike dae wees.

Additional Languages
PolishNorwegianSerbianSwedishChinese, SimplifiedFinnishEnglishDanishPortugueseChinese, TraditionalSpanishItalian
'n Brief Van Die Duiwel Af 7.31.89
Web   Share
ShareThis

"En toe Hiskia die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die Here . en gesê: Here, God van Israel, wat op die gerubs troon, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak! O, Here, neig U oor en luister. Open U oë, Here, en kyk; en hoor die woorde van Sanherib, wat hy gestuur het om die lewende God te smaad!" (2 Konings 19:14-16).

Additional Languages
DutchRomanianChinese, TraditionalChinese, SimplifiedItalianPortugueseEnglish
'n Christen Slegs In Naam 3.29.04
Web   Share
ShareThis

Die profeet Jesaja het van Israel gesê, "Hulle sondig openlik soos Sodom, hulle steek niks weg nie" (Jesaja 3:9). Huidiglik beskryf hierdie woorde ook Amerika. Ons nasie sondig net soos Sodom gesondig het. Ons het 'n gemeenskap geword waar goddelose dade plaasvind sonder enige skaamte. Ek glo dat Amerika die rand van 'n bodemlose put bereik het.

Additional Languages
PolishEnglishItalianChinese, SimplifiedCzechSpanishNorwegianRussianChinese, TraditionalFinnish
'n Tyd om Niks te Doen Behalwe te Vertrou 6.12.00
Web   Share
ShareThis

Jare lank het die Israeliete 'n menslike koning om hulle te regeer, begeer. Uiteindelik het God dit toegelaat. Hy het die profeet Samuel beveel om Saul as regeerder oor Israel te salf. Die profeet het Saul ontmoet, 'n kruik olie oor sy kop uitgegooi, hom gesoen en gesê: "Die Here het jou as vors oor sy erfdeel aangestel." (1 Samuel 10:1).

Additional Languages
DutchGermanPolishNorwegianSwedishHungarianPortugueseChinese, SimplifiedChinese, TraditionalRussianSpanishCzechEnglishFinnishItalian
Bewaar Uself in die Liefde van God 10.25.99
Web   Share
ShareThis

Vyf-en-dertig jaar gelede het God dit op my hart gelê om 'n seunstehuis op Long Island in Amityville, New York, te begin. Ek het waarlik gevoel dat die Here agter hierdie werk was. Tog, na net 'n jaar en 'n half het 'n regeringsamptenaar onmoontlike streng regulasies op die huis ingestel. Hulle het gesê ons moet 'n voltydse psigiater in diens hê, asook 'n priester of 'n rabbi as ons seuns inneem wat Katoliek of Joods is. Ons kon dit nie bekostig om onder hierdie soort regulasies voort te gaan nie, daarom moes ons die deure sluit.

Additional Languages
DutchNorwegianItalianChinese, SimplifiedChinese, TraditionalSpanishCzechEnglishFinnishHungarianGerman
By God Is Niks Onmoontlik Nie 6.25.01
Web   Share
ShareThis

Ek ken `n sekere jong man wat in konstante angs en vrees leef. Hierdie vreeslike gevoelens het vir hom die dag begin toe hy sy rug op God gekeer het.

Additional Languages
GermanHungarianEnglishFinnishItalianCzechSpanishNorwegianRussianPortugueseTagalog

Copyright

You are welcome to make copies of these sermons for free distribution to friends. However, for all other forms of reproduction, or electronic transmission, existing copyright laws apply. These messages cannot be posted on any Web site. You are welcome to link to worldchallenge.org on your own website, blog, Facebook, etc.

  Back to Top