Sermons   Pulpit Series Newsletters

Select a Language

View All Languages
English
English
Chinese, Traditional
Chinese, Traditional
Chinese, Simplified
Chinese, Simplified
Italian
Italiano
Spanish
Español
Portuguese
Portuguese
TitleDatesort icon
Jesus en Storms 3.1.78
Web   Share

Jesus stuur sy dissipels weg met ‘n boot wat op ‘n botsing afgestuur het. Die Bybel sê Hy “het hulle in die skuit laat klim”… Dit het op onstuimige waters afgestuur, dit sou soos ‘’n kurkprop rond-dobber; die dissipels sou in ‘n klein Titanic-ervaring beland - en Jesus het dit al die tyd geweet.

“Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan” (Matteus 14:22).

Additional Languages
CzechPortugueseChinese, TraditionalChinese, SimplifiedEnglish
Wanneer U Nie Weet Wat Om Te Doen Nie 3.1.79
Web   Share

Wat sal u dink as ons president die nasie oor die TV netwerk toespreek, terwyl hy bely - "Ons weet nie regtig wat om te doen nie! Julle leiers is deurmekaar en het geen sin van rigting nie." Dit sal nogal `n toespraak wees! Die nasie sal in beroering wees en hom en al sy medewerkers spot en verag.

Additional Languages
EnglishPortugueseChinese, SimplifiedChinese, Traditional
Sal God Ooit My Gebede Beantwoord? 11.1.79
Web   Share

Het u al ooit hierdie vraag gevra?

Additional Languages
CzechDutchPortugueseSpanishChinese, TraditionalEnglishChinese, Simplified
Ses Redes Waarom Gebed Nie Verhoor Word Nie! 11.1.81
Web   Share

Die duiwel se finale strategie om gelowiges te mislei, is om hulle te laat twyfel aan die getrouheid van God in die beantwoording van gebed. Satan wil hê dat ons glo dat God sy ore gesluit het vir ons uitroepe en ons op ons eie gelos het om dinge vir ons self uit te werk.

Additional Languages
CzechPortugueseChinese, TraditionalFinnishEnglishChinese, Simplified
Gevoelens is die Boodskappers van Satan 1.1.82
Web   Share

Ek is so bly dat my gevoelens niks beteken nie en so dankbaar dat hulle geen invloed het op my redding of my verhouding met die Here nie. Ek sou lankal oorgegee het, as ek my gevoelens gehoorsaam het. My gevoelens het my dikwels moedeloos gemaak; hulle het probeer om my te mislei; hulle wou my beroof van my vrede en blydskap in Christus; en hulle het my beskuldig van elke moontlike slegte ding. Ek het geleer om my verwarde gevoelens as bookskappers van Satan te herken, wat vrees en wanhoop oor my wou bring.

Additional Languages
Chinese, SimplifiedChinese, TraditionalEnglish
God Se Doel Met Hierdie Middernag Uur 1.1.84
Web   Share

Hy wat ore het om te hoor, laat hy hoor wat die Gees aan die kerk sê. "Hoekom is julle hier? Presies wat is God se doel met julle in hierdie uur van krisis? Weet julle wat God van Sy kerk verwag in hierdie tye? Wat is God se een groot doel?"

Additional Languages
CzechEnglishChinese, SimplifiedChinese, Traditional
‘n Gees wat Bedwelm 6.5.85
Web   Share

“Soos geskrywe is: God het hulle gegee ‘n gees van diepe slaap, oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe” (Romeine 11:8).

“Want die Here het oor julle uitgegiet ‘n gees van diepe slaap, en Hy het julle oë – die profete – toegesluit en julle hoofde – die sieners – toegebind. So het dan die gesig van al hierdie dinge vir julle geword soos die woorde van ‘n verseëlde boek” (Jesaja 29:10-11).

Additional Languages
ItalianFinnishEnglish
Hulle oë is toegepleister, hulle sien nie 9.18.85
Web   Share

“Die wat afgodsbeelde maak, is self almal niks; die dierbare gode van hulle kan nie help nie. Die wat vir hulle moet getuig, kan nie sien nie, kan nie verstaan nie; die wat sulke gode het, word teleurgestel. Wie maak nou ‘n god, giet ‘n beeld wat nie kan help nie! Almal wat so ‘n god aanhang, word teleurgestel: dit is gode wat deur mense gemaak is. Wanneer die wat hulle aanhang, bymekaarkom vir ‘n beslissing, staan hulle verbyster en verleë.

Additional Languages
DutchEnglishGermanDanishNorwegianItalianHungarianSwahili

Copyright

You are welcome to make copies of these sermons for free distribution to friends. However, for all other forms of reproduction, or electronic transmission, existing copyright laws apply. These messages cannot be posted on any Web site. Written permission to provide a link to worldchallenge.org can be obtained by contacting us.

  Back to Top