Select a Language |
View All Languages |
| Title | Date |
|---|---|
| ‘n Geloofs Verduistering | 4.21.08 |
|
“Simon, Simon!” het Jesus gesê, “Luister! Die Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif, maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk. Petrus sê vir Hom: “Here, ek is bereid om saam met U selfs die gevangeneskap en die dood in te gaan.” Maar Hy antwoord: “Petrus, Ek sê vir jou: Die haan sal vannag nie kraai voordat jy My drie maal verloën het deur te sê dat jy My nie ken nie.” (Lukas 22:31-34). Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| Die Beker wat jou laat Steier | 3.10.08 |
|
“Gryp in, Here, gryp in! Toon u mag u krag! Gryp in soos in die ou tyd, soos in tye lank gelede. Is dit dan nie U wat vir Rahab verslaan het nie, wat die seemonster deurboor het nie? Word wakker, word wakker! Staan op, Jerusalem! Jy het die oordeelsbeker uit die hand van die Here gedrink wat jou laat steier het… “So sê die Here, jou Here en jou God wat die saak van sy volk behartig. Ek gaan die beker wat jou laat steier het, uit jou hand wegvat, die beker van my toorn. Jy hoef nie verder daaruit te drink nie” (Jesaja 51:9, 17, 22). Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| Maak gereed vir die koms van die Here | 2.18.08 |
|
‘n Geliefde Christen vrou van Lousiana het vir ons geskryf: “Verlede Sondag het ons pastoor gevra vir getuienisse oor wat God die afgelope week gedoen het. Sy eie vyfjarige seuntjie het opgestaan en gesê: “Ek het laasnag gedroom. Jesus het vir my gesê Hy kom gou.” Die Heilige Gees het daardie kind gebruik om God se kinders te herinner aan ‘n heerlike waarheid. Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| Om God te vertrou as onmoontlikhede ons in die gesig staar | 1.7.08 |
| Hierdie Tyd Vereis Spesiale Vertroue | 12.17.07 |
|
Elke Christen maak daarop aanspraak dat hulle die Here vertrou. En tog in realiteit, is baie van God se kinders nie gereed om die swart storm wat na die wêreld oppad is in die gesig te staar nie. Tensy ons ‘n spesiale, onwrikbare vertroue in die Here aangryp, sal ons nie gereed wees vir die harde tye, nou of in die toekoms nie. Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| ‘n Eervolle Begroeting aan Hulle Wat By die Pakke Agtergebly het En Tog | 11.26.07 |
|
In 1 Samuel lees ons hoedat Dawid en sy troepe terugkom van die oorlog af, net om te vind dat hulle dorp afgebrand is. Siklag, Dawid se hoofkwartiere, was aangeval deur die Amalekiete. Die ergste was dat die vroue en kinders weggevoer was. Toe Dawid en sy manskappe dit sien, val hulle op die grond en ween. Hulle was oortuig dat hulle geliefdes doodgemaak was. Die Skrif sê dat hulle almal geween het tot al hulle kragte verspil was. Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| Leer die Heilige Gees Ken | 11.5.07 |
|
Hier, by die Times Square Kerk, sing ons ʼn lied begelei met die geklap van hande, wat so gaan: Laat hom neerdaal, Here, laat hom neerdaal. Here, laat die Heilige Gees neerdaal. Ons het hom nodig, Here, laat hom neerdaal. Ons sing ander, soortgelyke liedere en pleit die Heilige Gees om neer te daal Maar, in der waarheid is die Heilige Gees reeds hier. Hy het met Pinkster vanuit die hemel op die bokamer neergedaal. En hy het nooit weg gegaan nie! Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
| Die Geheime Oorlog van ‘n Gelowige | 10.15.07 |
|
Die boek van Openbaring vertel ons dat Satan in die laaste dae, sal opstaan in toorn en sal oorlog maak “met die nakomelinge.” Hierdie nakomelinge is natuurlik, die liggaam van Christus, wat bestaan uit diegene (wat) die gebooie van God onderhou het, en die getuienis van Jesus Christus hou” (Openbaring 12:17). Ons in die kerk van Christus praat dikwels oor geestelike oorlogvoering. Die oorlog wat in Openbaring beskryf word is ‘n wêreldwye aanval wat Satan uitstuur teen die liggaam van Christus: “Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges” (13:7). Additional Languages![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Copyright
You are welcome to make copies of these sermons for free distribution to friends. However, for all other forms of reproduction, or electronic transmission, existing copyright laws apply. These messages cannot be posted on any Web site. Written permission to provide a link to worldchallenge.org can be obtained by contacting us.
Search Filter
Subscribe
Subscribe to our Pulpit Series RSS feed and receive all the newsletters as they are released.
Donations
If these messages have blessed you, please consider supporting our ministry. We are very thankful for the help God sends us through praying saints. Make a Donation























